general · Khomas
Veilige oplossing vir Chinatown-handelaars gesoek
Informele handelaars by Chinatown in die noordelike nywerheidsgebied het ingestem om vir beskikbare handelsplekke by Windhoek se formele markte aansoek te doen, terwyl die munisipa...
Republikein26 Jul 2026, 10:05 pm

Plaaslik

Veilige oplossing vir Chinatown-handelaars gesoek

Originally published by Republikein on 26 Jul 2026, 10:05 pm. View original article

