Alerts Sign in
Advertise with Namibia News Now
Back
opinion

𝐄𝐄𝐑𝐒 π€π‘πŒππ„π„ 𝐃𝐀𝐍 𝐊𝐎𝐌 π‡π€π‘π€πŒππ„π„

Die gebrek aan verbeelding by Namibiese se gekose en aangestelde leiers van die politieke β€œfood-for-work program” –wat met β€˜n parlementΓͺre mombakkies rondloop– is met enkele uitsonderings NamibiΓ«rs se eie skuld. β€’ Almal se skuld. Skinder van mekaar in die hoogste stoele het β€˜n voorvereiste vir politieke bevordering of karaktermoord geword. Nie oor skinder nie, maar ... The post 𝐄𝐄𝐑𝐒 π€π‘πŒππ„π„ 𝐃𝐀𝐍 𝐊𝐎𝐌 π‡π€π‘π€πŒππ„π„ appeared first on InformantΓ© .

InformantΓ©29 Jul 2026, 08:46 am
𝐄𝐄𝐑𝐒 π€π‘πŒππ„π„ 𝐃𝐀𝐍 𝐊𝐎𝐌 π‡π€π‘π€πŒππ„π„

Die gebrek aan verbeelding by Namibiese se gekose en aangestelde leiers van die politieke β€œfood-for-work program” –wat met β€˜n parlementΓͺre mombakkies rondloop– is met enkele uitsonderings NamibiΓ«rs se eie skuld.

β€’ Almal se skuld.

Skinder van mekaar in die hoogste stoele het β€˜n voorvereiste vir politieke bevordering of karaktermoord geword. Nie oor skinder nie, maar oor genoeg NamibiΓ«rs wat elke skinderstorie wil glo en beter wil oorvertel.

Advertise with Namibia News Now

β€’ Die President sal eers ’n paar donkies uit haar span moet uitspan voor NamibiΓ« die pad heel byster raak.

Dan sal die land kan begin om in een rigting te trek. Sy kan nie verwag dat NamibiΓ«rs in spanne sal speel wat mekaar by jeugkongresse op Swakopmund en Swapo-takvergaderings op Grootfontein met die vuis slaan en later weens openbare dronkenskap moet verdaag nie.

β€’ Hoog in die takke vergaderings?

πŽππƒπ„π‘π’πŽπ„πŠ 𝐓𝐄𝐑 𝐏𝐋𝐀𝐀𝐓𝐒𝐄

Donkie kan president Ndaitwah oplaai en ’n draai by die Swapo-hoofkwartier gaan gooi om te kyk of sy nog ’n party het.

β€’ Simpel Sophie is net te stil vir NamibiΓ«rs om die vrede te vertrou.

Advertise with Namibia News Now
Originally published by InformantΓ© on 29 Jul 2026, 08:46 am. View original article
Advertise with Namibia News Now