Alerts Sign in
Advertise with Namibia News Now
Back
politics

Opgeskorte Pensioentoelaes – Ministerie Gee Sperdatum

Meer as 15 000 Namibiese pensioenarisse het laas maand nie hul maandelikse toelaes ontvang nie as gevolg van 'n verpligte regeringsverifikasieproses. Toelaes

Namib Times21 Jul 2026, 10:00 am
Opgeskorte Pensioentoelaes – Ministerie Gee Sperdatum

Meer as 15 000 Namibiese pensioenarisse het laas maand nie hul maandelikse toelaes ontvang nie as gevolg van ‘n verpligte regeringsverifikasieproses. Toelaes vir ongeverifieerde individue is vanaf Junie opgeskort.

Advertise with Namibia News Now
Originally published by Namib Times on 21 Jul 2026, 10:00 am. View original article
Advertise with Namibia News Now